Tuesday, June 15, 2010

Wow, God! - Daniel Louw

Wow, God!: Binneprette van die Christelike geloof, Daniel Louw, Lux Verbi BM, 2007.

Het hierdie boek laaaank terug by Guillaume geleen, tydens ons laaste Kaap vakansie. Hoop nie hy soek die boek gou teruyg nie! Het dit so maand of wat gelede (Mei 2010) begin lees. Die boek is baie kompak geskryf, en is ietwat moeilik om te lees. Dit lyk egter interessant, so ek sal seker dit darem klaarkry voor 2093.